Eskom het bevestig dat Fase-2-beurtkrag weer die naweek van krag sal wees. Dit sal Saterdag en Sondag van vieruur die middag tot om middernag toegepas word weens kapasiteitsbeperkings. Die netwerk is onder druk omdat opwekkingseenhede by Koeberg, Kusile, Tutuka, Hendrina en Arnot steeds buite werking is. Die naweek se beurtkrag sal volgens Eskom help om kragnoodreserwes op te bou.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×