Eskom het ‘n nuwe besending diesel ontvang en kan daarom beurtkrag af bring na fase 1 en fase 2.  Beurtkrag duur wel voort aangesien die kragvoorsiener te kampe het met konstante ineenstortings by verskeie kragstasies tesame met beperkte noodopwekkingsreserwes.  Eskom sê hy gaan voort om die situasie te monitor en sal verdere veranderinge aan die stelsel kommunikeer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×