Die grootste deel van die dag sal nie beurtkrag hê nie nadat fase 2-beurtkrag Maandagoggend vyfuur opgeskort is. Eskom het in ‘n verklaring gesê fase-2 beurtkrag sal weer die om vieruur tot vyfuur die volgende oggend ingestel word.

Dié patroon sal tot verdere kennisgewing die week herhaal word. Fase-2 geld van laatmiddag af ten einde noodkragreserwes aan te vul.

Die verwagte vraag in die aandspitstyd die week is 24 979 MW.  

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×