Eskom se voorsitter, Mpho Makwana, sê die kragvoorsiener kan binnekort ‘n nuwe uitvoerende hoof hê. Makwana het aan die media gesê die aanstellingsproses is in sy finale stadium aldus BusinessTech. Die regering sal kies tussen Ayanda Noah, Dan Marokane en Vally Padayachee. Eskom sit sonder ‘n uitvoerende hoof sedert André de Ruyter in Februarie vanjaar weg is. Eskom het reeds elf verskillende uitvoerende beamptes sedert 2007 aangestel toe beurtkrag begin het

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×