Eskom nooi firmas uit om tenders in te dien om die vestiging van sy selfstandige hernubare-energie-onderneming te versnel.

Die kragvoorsiener doen ‘n beroep gedoen op firmas met ‘n bewese rekord in die vestiging en instandhouding van hernubare energie-ondernemings.

Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê belangstellendes kan meer besonderhede op die kragvoorsiener se webwerf kry.

LUISTER:

error: Inhoud is beskerm !!