Eskom sê die huidige beurtkrag is nodig om te keer dat die land se kragnetwerk nie in totale duie stort nie. Die kragnetwerk het gister aangekondig dat fase-2 beurtkrag tot Maandag geïmplementeer sal word. Dít nadat verskeie kragopwekkingseenhede by verskeie kragstasies onklaar geraak het.  Tydens ʼn mediakonferensie het Eskom onthul dat meer as 19-duisend megawatt van die kragvoorsiener se opwekkingsvermoë tans nie in gebruik is nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×