Eskom sê beurtkrag sal tot verdere kennisgewing wissel tussen Fase 3 en 4 beurtkrag.  Fase 3-beurtkrag sal daaglikse tussen vyfuur in die oggend en vieruur in die middag geïmplementeer word.  Fase 4-beurtkrag sal dan tussen vieruur in die middag en vyfuur in die oggend geïmplementeer word.  Suid-Afrikaners word versoek om elektrisiteit spaarsamig te gebruik.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×