Eskom sê daar is ‘n hoë moontlikheid vir beurtkrag om tot September vanjaar voort te duur

 Eskom sê daar is ‘n hoë moontlikheid vir beurtkrag om tot September vanjaar voort te duur

Eskom sê daar is ‘n hoë moontlikheid vir beurtkrag om tot September vanjaar voort te duur.
Dit kom nadat die kragverskaffer reeds gister aangekondig het dat fase twee beurtkrag tot Sondagaand 11-uur sal voortduur weens die verlies aan opwekkingskapasiteit. Weens vervoerband probleme is twee opwekkingseenhede by die Kusile kragstasie buite werking, terwyl daar ook onvoorsiene probleme by die
Kriel en Duvha-kragstasies is.
Eskom sê hoewel beurtkrag tot September nog kan voorkom sal dit beperk wees.

LeandreAdmin@