Eskom sê fase 4-beurtkrag sal tot verdere kennisgewing in plek bly. Die kragvoorsiener sê die implementering van hoër fases van beurtkrag is weens hoë vlakke van onklaarrakings en die uitgeputte noodopwekkingsreserwes.  Veranderings in die beurtkrag fases kan meer wisselvallig wees as gevolg van die afwesigheid van die buffer wat normaalweg deur dieselopwekkingskapasiteit verskaf word.  Eskom-woordvoerder Sikonathi Mantshantsha sê hulle sal verdere opdaterings deurgee sodra daar veranderinge is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×