Eskom sê munisipale skuld het ʼn nuwe hoogtepunt bereik.Dit kom ten spyte van
die regering se beloftes om aandag te gee aan munisipaliteite se skuld aan die
kragvoorsiener. Die munisipale skuld staan tans op 43 miljard rand. Die Emfuleni- en
Ekurhuleni-munisipaliteite, in Gauteng, is volgens ʼn Eskom-verklaring die grootste
oortreders.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×