Eskom sê dit het ‘n toename in vandalisme op hul persele opgemerk en dit het hulle miljarde rande gekos.

Waarnemende hoofbestuurder van Eskom, Karen Pillay, sê die afgeleë terreine word dikwels gevandaliseer tot ‘n toestand van totale verval.

Pillay sê die groepe wat die kabels steel, is gewoonlik gewapen. Sy voeg by dat Eskom meer kwesbaar is wanneer daar kragonderbrekings is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×