Arbeidsterapie studente vereniging se Wheelchair rally

Vir rolstoelrugby spanne: R50 per span van 5 – 7 mense
Daar sal kosstalletjies en vele ander aktiwiteite beskikbaar wees vir alle ouderdomme.
Geen vorige ervaring of fisiese verreistes is nodig nie.
Enige persoon van enige ouderdom is welkom.
Al die geld wat deur die dag ingesamel word gaan vir ‘n rolstoel vir ‘n behoeftige leerder by Tswellang skool vir fisiese gestremde leerders in Bloemfontein.

Date

Apr 12 2025
Expired!

Time

All Day

Location

Op die Universiteit van die Vrystaat se kampus, by die joolplaas.

Organizer

San Mari
Phone
0832419793
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×