Babakompetisie met opening van Pediatriese saal

Busamed Bram Fischer vier die opening van hul kindersaal op 6 April en skop dit af met die soek tog na hul Brand Ambassador vir ‘n jaar. Begeleidingstoere van die hospitaal sal ook plaasvind.

Begin om 9h00 die oggend

Date

Apr 06 2024
Expired!

Time

09:00 - 13:00

Location

Maselspoortpad langs die Bram Fischer lughawe is Busamed Bram Fischer

Organizer

Karlien van Tonder
Phone
076 503 8345
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×