Bambi FamilieFees

Heerlike kos en drinkgoed sal te koop aangebied word.
• Vermaak sluit onderandere in:
• Vir die kleuters: Modeparade (alle kleuters), Springkastele,
lekkergoedtafel ens. (meer inligting sal volg).
• Stalletjies, demonstrasies (program sal later deurgegee word). Kontak ons gerus as u aan een van die aktiwiteite sal wil deelneem.

Date

Apr 06 2024
Expired!

Time

All Day

Location

Bambi Pre-Primêr 2 Thompson straat Wesdien

Organizer

Yvonne Eckley
Phone
051 447 1352 / 082 573 7367
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×