Dank-en Biddag.

Dank-en Biddag. Herdenking van die Gelofte van Jan van Riebeeck – 1654. “Waar dit vandag die tweede verjaarsdag is van die dag waarop ons deur die Here gelei met die skepe Drommedaris, die Reyger en die Goede Hoop hier ter plaatse behoue aangeland het om hierdie vesting en kolonie na die bevel van ons here en meesters (Here XVII) te bou en te bestendig, en opgelet het dat God die Here alle sake tot vandag toe met vele seëninge voorspoedig en na wense laat verloop en laat slaag het, het ons besluit, en ook vir die eerste keer begin om hierdie dag, die 6e April, tot eer van God met danksegging te vier en vir altyd tot ‘n vasblywende dank- en biddag in te stel, sodat daarby die weldade van die Here wat aan ons bewys is, deur ons nakomelinge nooit vergeet mag word nie, maar altyd tot eer van God in gedagtenis en herinnering gehou sal word.”

Erediens vanuit die 1933/53 vertaling

Date

Apr 06 2025
Expired!

Time

All Day

Location

Afrikaanse Protestantse Kerk, Topsy Smith straat 4 Langenhovenpark Bloemfontein

Organizer

Kerkkantoor
Phone
051 522 2547
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×