Food Fest

17:00-22:00 Villa Avianto se eerste kultuur Food Fest van 2025 skop af met die Griekse kultuur. Verskeie kos stalletjies en kultuur dansers reg deur die aand kan verwag word. Almal is welkom, ons is kinder en dier vriendelik! Kom nooi jou hartsmense en geniet n aand onder die sterre met heerlike kos!

Date

May 09 2025
Expired!

Time

17:00 - 22:00

Location

Villa Avianto 40 Speserylaan, Quaggafontein Bloemfontein

Organizer

Villa Avianto
Phone
0833294872
error: Inhoud is beskerm !!