Hoërskool President Steyn Sportdag 2024

Vrydag 23/02/2024 bied Hoërskool President Steyn hul jaarlikse Laerskole sportdag en Saterdag 24/02/2024 die Hester van der Walt Hoërskole Sportdag. Kom geniet heerlike verversings en leerders se eerste rugby/netbal wedstryd van die jaar. Toegang is R20 per persoon en leerders met skoolklere is gratis. Hekke open reeds om 07:00.

Date

Feb 23 2024
Expired!

Time

All Day

Location

Hoërskool President Steyn Piet Odendal Weg Bainsvlei Bloemfontein

Organizer

Michelle van der Walt
Phone
0837636020
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×