Kleurefees
Kom geniet ‘n heerlike oggend saam met Familie en vriende. Vleis stal, sosaties, worsbroodjies, kerrie en rys, corndogs, tuisnywerheid met vars gebak, basaar poedings, pannekoek,klerewinkel en baie meer. Colour Run en stap, 2.5 km en 5km skryf in. Vermaak vir kinders. Begin 9:00 tot 14:00