Home Events Laerskool Bloemfontein Manne-Aand met Wicus van der Merwe

Laerskool Bloemfontein Manne-Aand met Wicus van der Merwe

Plek: Laerskool Bloemfontein skoolsaal
Datum: Donderdag, 26 November 2020
Tyd: 18:00
Koste: R300 per persoon of R3 000 per tafel van 10.
Ete: heerlike word bedien.
Drank: pakkette is beskikbaar vir die dors. Verkope per bottel of “six pack” vir biere. Kontantkroeg beskikbaar. Glas is ingesluit by die prys.
Uitstallings: Indien u sou belangstel om iets uit te stal, kan u my gerus kontak.

Kom geniet ‘n lekker kuier-aand. Kontak Carin Jordaan indien u ‘n tafel wil bespreek. 084 441 7615

Bank besonderheide:
ABSA Tjekrekening
Laerskool Bloemfontein
Rek no: 404 887 1372
Takkode: 632005

Epos bewys van betaling na finansies@lsbfn.com
Verwysing: Manne + jou naam/besigheid se naam

Date

Nov 25 2020
Expired!

Time

4:00 pm - 9:00 pm

Local Time

  • Timezone: America/New_York
  • Date: Nov 25 2020
  • Time: 11:00 am - 4:00 pm
Category

Stem vir jou gunsteling

GESELS MET ONS