Tuli Beestelergenootskap Jag-en Wynveiling in samewerking met Lettie Fouché
aangebied deur die Tuli Beestelergenootskap, in samewerking met Lettie Fouché skool.
Gasspreker: Bertho van der Westhuizen van Alto.
Tyd:18:00 vir 18:30
R400 p/p of R3200 vir tafel van 8 mense.
Wynproe, ete