Home Events Virtuele konsert vir natuurbewaring met Jak de Priester

Virtuele konsert vir natuurbewaring met Jak de Priester

Die SANparke-ereveldwagters nooi jou uit om jou te verlustig in die kalmerende klanke van Jak de Priester terwyl ons jou saam op reis neem deur die natuurwonders van die Kgalagadi, Richtersveld, Namakwa en Augrabries asook die Mokala Nasionale Park.

Kom geniet Jak, met tien suksesvolle albums op sy kerfstok, se genotvolle verhoogpersoonlikheid terwyl jy gemaklik terugsit in jou rusbank om te luister na ‘n vertoning wat jy nie durf misloop nie.

Die totale opbrengs uit die kaartjieverkope gaan vir noodsaaklike bewaringsbehoeftes in ons nasionale parke.

Datum: 25 November 2020
Tyd: 19:00
Koste: R150
Kaartjies beskikbaar by https://www.ticketslive.co.za/virtual-concert-for-conservation/

Kontakbesonderheide: Des Bothma des@honoraryrangers.org 082 410 2666

Date

Nov 24 2020
Expired!

Time

5:00 pm - 8:00 pm

Local Time

  • Timezone: America/New_York
  • Date: Nov 24 2020
  • Time: 12:00 pm - 3:00 pm
Category

Stem vir jou gunsteling

GESELS MET ONS