Die sewemalige Formule Een kampioen, Lewis Hamilton, het sy eerste ongeluk gehad in ‘n Ferarri.

Die voormalige Mercedes renjaer is tans besig met toetslopies in ouer Ferarri Formule Een motors.

Hy het die 2023 model op die tweede dag van toetslopies by die Circuit de Catalunya in Barcelona aan die einde van ‘n rondte in versperring vasgejaag en die motor se vering en bakwerk beskadig.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×