Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê die riglyne vir fase 16-beurtkrag is slegs vir beplanningsdoeleindes. Ramokgopa het gereageer op die goedkeuring van die nuwe stadiums van beurtkrag deur die Nasionale Energiereguleerder.

Die minister sê die riglyne is om te wys dat daar ‘n plan en ‘n manier is om die netwerk in die ergste geval te beskerm. Ramokgopa sê die riglyne is nie gekoppel aan Eskom se huidige prestasie nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×