Eskom het aangekondig dat Fase 2-beurtkrag vanaf vieruur vanmiddag tot vyfuur môreoggend geïmplementeer sal word. Beurtkrag sal dan tussen die dag opgeskort word. Die kragvoorsiener sê hierdie patroon van beurtkrag sal daagliks herhaal word. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê nog ‘n opdatering sal gepubliseer word indien enige beduidende veranderinge plaasvind.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×