Eskom het laat gistermiddag aangekondig dat fase 4-beurtkrag vanaf sesuur gisteraand geïmplementeer word.

Dit sal in plek bly tot en met verdere kennisgewing.

Die kragvoorsiener het gesê daar het ‘n opwekkingseenheid elk by die Kendal- en Lethabo-kragstasies onklaar geraak.

Dit het Eskom geen ander keuse gelaat nie, as om na fase 4-beurtkrag oor te skakel.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×