Eskom het Woensdagaand aangekondig dat hy beurtkrag vermeerder. Fase 2-beurtkrag word vanaf vyfuur vanoggend tot vieruur vanmiddag toegepas. Volgens die kragvoorsiener is daar ‘n tekort aan opwekkingskapasiteit en ‘n groter vraag na elektrisiteit weens die kouer weer. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, het gesê fase 4-beurtkrag sal dan van vieruur vanmiddag tot middernag vannag geïmplementeer word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×