Suid-Afrika kan dalk nog fase 8-beurtkrag die winter ervaar. Professor Hartmut Winkler, ‘n navorser van die Universiteit van Johannesburg, het gesê Suid-Afrika is nog in gevaar met betrekking tot potensiële hoër beurtkragstadiums. Volgens Hartmut kan Eskom nog gedwing word om fase 8-beurtkrag te implementeer weens dieseltekorte, onklaarrakings en gure weer. Eskom het tot dusver in die winter beter gevaar as wat verwag is, maar hul vlote is steeds hoogs onbetroubaar.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×