President Cyril Ramaphosa verkeer toenemend onder groter druk met oproepe aan hom om rekenskap te gee van sy gesteelde miljoene. Die DA het die Amerikaanse FBI gevra om bewerings van geldwassery by sy Phala Phala-plaas te ondersoek.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Lees ook: Cyril Ramaphosa kan deur SARS ondersoek word oor ‘verborge miljoene’

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×