Die vakbondfederasie, Fedusa, het sy oproep verskerp dat 27 Desember tot ‘n openbare vakansiedag verklaar moet word.

Dit aangesien Kersdag vanjaar op ‘n Sondag val.

Dit beteken werkende Suid-Afrikaners sal net 11 uit die 12 betaalde openbare vakansiedae geniet. Fedusa sê dit het aan president Cyril Ramaphosa geskryf en versoek om ‘n bykomende betaalde openbare vakansiedag in Desember vanjaar te verklaar.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×