FIETSRY:  4 fietry vriende van Bloemfontein gaan die speke vir ’n goeie doel laat sing waneer hulle Saterdag die ongeveer 800 km afstand vanaf Bloemfontein na  Boknes in die Oos-Kaap gaan aandurf om fondse in te samel vir die nie-winsgewende organisasie Hospice Bloemfontein.

Tommie van Straaten , Arnou Oberholzer, Jacques Zijlstra en Philip Kotze is oorgehaal en gereed vir diè opwindende reis wat die 21ste Junie sy eindbestemming bereik.

*Volg die skakel vir donasies (Verwysing: Ride4Hospice):

https://hospicebfn.co.za/donation-form/ 

 

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×