n 89-jarige man het ses lede van die Duitse nasionale baanfietsryspan beseer toe hy hulle met ‘n voertuig getref het.

Diè voorval het Maandag in Majorka , Spanje plaasgevind net na die span hul hotel in Palma vir ‘n oefen rit verlaat het.

Die voertuig het die span van voor getref waarna diè sestal-ryers in die hospitaal opgeneem is vir onder meer gebreekte bene maar niemand het lewensgevaarlike beserings opgedoen nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×