FIETSRY – Die Suid-Afrikaner Asheligh Moolman-Pasio sal vir die 1ste keer in 3 jaar weer deel wees van die Giro d’Italia vir vroue wees wat tussen 7 en 14 Julie plaasvind.
Moolman-Pasio het goeie herinneringe hier opgebou nadat sy in 2018 en 2021 algeheel 2de was in diè presitge fietsren.
Die Pretorianer sal ter voorbereiding van die Olimpiese Spele ook aan die Volta a Catulunya in Spanje deelneem wat tussen 7 en 9 Junie gejaag word.
*Ashleigh sal na afloop van die Spele weer by die Tour de France aanmeld waar sy verlede jaar algeheel in die 6de plek geëindig het.