FIETSRY – Die Colombiaanse fietsryster Egan Bernal het ‘n welkome terugkeer gemaak op die 1ste dag van die Tour of Denmark toe hy 2 minute agter die voorloper Olav Kooij oor die eindstreep gejaag het.

Die voormalige Tour de France en Giro d’Italia wenner was vroeër die jaar in ‘n ernstige ongeluk betrokke toe hy in ‘n stilstaande bus vasgery het en sprake was dat hy dalk nooit weer sou kon loop nie.

Bernal wat vir span Ineos jaag is egter dankbaar vir die geleentheid om weer saam met sy spanmaats die speke te laat sing in  en hoop om in een van diè toer skofte as wenner uit die stryd te tree.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×