FIETSRY – Biniam Germay van Eritrea het die Afrika vasteland se naam hoog met ‘n 3de skof sege in vanjaar se Tour de France.
Die 24-jarige Germay het die 12de skof oor ’n afstand van 203.6 km in 4:17:05 afgelê.
Germay dra nog steeds ook die groen trui waar hy die voorloper in die punte afdeling is.
Suid-Afrika se Ryan Gibbons het ook ’n goeie dag gehad en in die 12de plek geëindig terwyl sy landgenoot Louis Meintjies 41ste oor die eindstreep gery het.
*Vrydag se 13de skof oor 165.3km word tussen Agen en Pau beslis.
1 Comment
Comments are closed.