FIETSRY – Tommie van Straaten , Arnou Oberholzer, Jacques Zijlstra en Phillip Kotze het verlede Saterdag uit Bloemfontein weggetrek op roete na die Oos-Kaap en bereik die 800km afstand vandag in Boknes in die Oos-Kaap.
Alle fondse word vir die nie-winsgewende organisasie Hospice Bloemfontein ingesamel.
*Volg diè skakel vir donasies: (Verwysing: Ride4Hospice)