FIETSRY – Die Britse fietsry veteraan Geraint Thomas sal nog tot aan die einde van 2025 vir span Ineos jaag nadat sy konrak vir nog 2 jaar verleng is.
Die 37-jarige Thomas wat 2de in vanjaar se Giro d’Italia geëindig het ook gesê dat hy nog steeds dit geniet om elke dag op sy fiets te klim en saam met sy spanmaats die pad aan te durf.
Thomas hoop ook om met sy ervaring die span toe nuwe hoogtes te lei en een van hul doelwitte is om weer die 1ste plek op die podium in te neem by die Tour de France van 2024 wat op 29 Junie wegtrek.