FIETSRY – Die S.A. fietsry legende Daryl Impey gaan nou n ‘n ’n roemryke loopbaan van 15 jaar finaal sy fiets wegbêre.
Die 38-jarige Impey wat die enigste Suid-Afrikaanse draer van die geeltrui in 2 skofte van die beroemde Tour de France in 2013 was spog ook met verskeie prestasies op die fiets waar sy oorwinnings in die 2018 en 2019 Tour Down Under ook uitstaan en was ook in dieselfde 2 jare die die nasionale padkampioen en het ook 9 keer die Suid-Afrikaanse tydtoets-titel ingepalm.
Daryl sal graag by Fietsry Suid-Afrika betrokke wil bly maar sien vir nou eers daarna uit om tyd saam met sy vrou en kinders te spandeer terwyl hulle ook nou reëlings finaliseer wanneer die familie van Spanje na Australië gaan verhuis.