Die fietsry legende Mark Cavendish gaan in 2025 weer sy staal toon in Frankryk se hoofstad maar verruil sy fiets hierdiè keer vir hardloopskoene.
Cavendish wat vanjaar aan sy 35ste Tour de France deelgeneem het gaan aan die einde van die jaar finaal die speke ophou laat sing.
Diè Brit gaan die Parys-marathon saam met sy borer aandurf en sal aanstaande jaar op 13 April by die wegspringpunt aanmeld om die 42.16km afstand tussen Parys se mees idilliese landskap bakens af te lê.