Die Tour de France eindig Sondag vir die eerste keer in die geskiedenis nie in Parys nie.

Dit is as gevolg van die voorbereidings in dié stad vir die Olimpiese Spele wat Vrydag begin. SABC-sprot berig Tadej Pogacar het Saterdag met sy vyfde skofoorwinning seker gemaak dat hy Sondag ná die finale tydtoets van Monaco tot die eindpunt in Nice as kampioen gekroon word.

LEES MEER: Biniam Germay hou Afrika se naam hoog in Tour de France

Pogacar het ‘n voorsprong van meer as vyf minute op die verdedigende kampioen, Jonas Vingegaard.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×