FIETSRY    – Die Deense fietsryster Jonas Vingegaard wat die 2022 en 2023 Tour de France wenner was het sy oorwinning in die Italiaanse ren die Tirreno-Adriatico as een van die grootste oorwinnings van sy loopbaan beskryf.

Hy het 1 minuut en 24 sekondes voor spanmaat Juan Ayuso oor die eindstreep gejaag terwyl die Aussie Jai Hindley die bronsmedaje ingepalm het.

*Die 2022 wenner van die Tirreno –  Primoz Roglic – het ook ’n moeilike paar dae beleef en kon vir sy nuwe span Bora-hansgrohe net ’n algehele 10de plek behaal.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×