Die Suid-Afrikaanse laekostelugredery, FlySafair, voorspel dat plaaslike vlugpryse teen Februarie 2023 tot meer bekende vlakke sal daal.

Dit kom ná ‘n tydperk waar wisselvalligheid en beperkinge gelei het tot ‘n tydelike styging in die gemiddelde koste van ‘n vlugkaartjie.

FlySafair se bemarkingshoof, Kirby Gordon, het gesê met die bykomende vliegtuie wat vir volgende jaar beplan word, gaan FlySafair nuwe personeel werf om die bykomende kapasiteit te ondersteun.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×