Honderde skaterlag oor hoe ’n Struisbaai-inwoner motoriste flous wat voor sy huis verbyjaag.

Maroela Media berig hy het ’n fopspoedkamera van ’n wynhouer en ’n bierblikkie op ’n driepootstaander voor sy huis opgestel.

Sy bedoeling is om roekelose motoriste op hul hoede te hou.

Beeldmateriaal op sosiale media het honderde laggende emoji’s tot gevolg gehad.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×