Formule Een gaan ‘n nuwe hoofborg kry in die plek van Rolex.

Rolex is sedert 2013 ‘n vennoot van Formule Een, maar die twee se paaie sal skei na die afloop van die seisoen.

Dit is bevestig dat die luukse goedere groep van Frankryk, LVMH, ‘n borgskap ooreenkoms van 10 jaar met die reeks aangegaan het.

LVMH se handelsmerke sluit Luis Vuitton, Moët Hennessy en TAG Heuer in.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×