Die Formule Een-jaer, Lando Norris, sê hy voel steeds dat hy die afgelope naweek onregverdig behandel is tydens die Verenigde State se Grand Prix.
Die McLaren-bestuurder is gepenaliseer en het van posisie drie na posisie vier geskuif.
Norris is inlyn om hierdie seisoen se Formule Een-titel te wen.
Hy sal hierdie Sondag sy stryd om die kampioene teen Redbull se Max Verstappen in die Mexikaanse Grand Prix voortsit.