Formule 1-renjaer, Max Verstappen, sal mik om hierdie naweek sy wenlose reeks in Mexiko te beëindig.

Die Redbull-jaer sal die naweek vir die tiende keer in Mexiko jaag.

Verstappen het Lando Norris van McClaren in die derde posisie in verlede naweek se Texas-ren geklop.

Verstappen sê hy wil die momentum in die naweek se wedren in Mexiko behou.

Ferrari- en Mercedes-jaers sal ook weer in Mexiko in die stryd wees om die eerste plek.

error: Inhoud is beskerm !!