Die huidige Formule Een kampioen en kampioenskaps voorloper, Max Verstappen, het bevestig dat sy straf omdat hy in ‘n media konferensie gevloek het, kan sien dat hy binnekort die reeks gaan verlaat.
Verstappen het voor die naweek se verrigtinge in Singapoer die “f-woord” gebruik om sy kar by Baku te beskryf.
Daarvoor is Verstappen gesê hy moet werk van openbare belang verrig.
Die Nederlander het die beslissing as laf beskryf en gesê dat hy nie in hierdie deel van sy loopbaan met hierdie dinge te doen wil hê nie.
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×