Die voormalige Ferarri-renjaer Carlos Sainz is pas aangewys as die nuwe direkteur van die Grand Prix-renjaersvereniging.

Sainz wat vanjaar vir Williams jaag sal oorneem by die viermalige F1-wereldkampioen Sebastian Vettel.

Volgens die vereniging se voorsitter Alex Wurz is Sainz al etlike jare ʼn aktiewe en betrokke lid van die vereniging en hul waardeer sy toewyding om diè belangrike rol te beklee.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×