FORMULE EEN – Die FIA – Formule Een se beheerliggaam – het nee gesê om punte toe te ken aan renjaers wat buite die Top 10 eindig.
Formule Een sal sy bestaande puntestelsel behou en gaan nie diè spoedvrate beloon wat buite die top 10 in ’n ren klaarmaak nie. Diè Kommissie onder voorsitterskap van Stefano Domenicali – Hoof Uitvoerende Beampte van F1 en die FIA-direkteur Nikolas Tombazis het diè besluit eenparig aanvaar.
Sauber is die eningste span uit 10 vervaardigers wat na 13 wedrenne nog geen punte kon insamel nie.
*Die volgende ren is die Belgiese Grand Prix wat eerskomende Sondag gejaag word.