FORMULE EEN – McLaren se Lando Norris het ook sy stem dik gemaak ook  renjaers wat hul opponente “inboks of blokkeer” en gevra dat daar voortaan strenger teen die skuldiges opgetree moet word.

Red Bull se Max Verstappen is met die kwalifiseringsrondes by die Singapoer Grand Prix 3 keer uitgewys en het net 2 waarskuwings ontvang maar is nie met ’n plek op die wegspringrooster beboet nie.

Verstappen is ook berispe toe hy verkeer opgehou het by die uitgang van die kuipe teenoor spesifiek Logan Sargeant van die Williams span maar diè Amerikaner het aan beamptes genoem dat die wêreldkampioen egter nie verkeerd in hierdiè spesifieke geval opgetree het nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×