FORMULE EEN  –  Die Britse Formule Een renjaer Lando Norris het sy McLaren kontrak tot 2025 verleng.

Die 22-jarige Norris was in 2017 en 2018 die spanreserwe en toetsbestuurder voordat hy in 2019 voltyds aangestel is.

Volgens Andreas Seidl – prinsipaal van McLaren – is die ooreenkoms wat met Norris bereik is ‘n goeie aanduiding daarvan dat die span volle vertroue in die jongman se bestuursvermoë het om die trofeëkas ook nog verder aan te vul.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×